Uit 'n ander hoek
Channel Details
Uit 'n ander hoek
Daar word eerlik en reguit oor geloof gesels, en nie geskroom om minder bekende en selfs uitdagende denkrigtings oor geloof en spiritualiteit te ondersoek nie.
Recent Episodes
55 episodes
Uit 'n ander hoek 27 September 2020
Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean Oosthuizen gesels hieroor met d...
Uit 'n ander hoek 20 September 2020
Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe die toekoms van geloof of spiritualiteit lyk ná Covid-19, en hoe die pandemie mense se spiritualiteit beïnvlo...
Uit 'n ander hoek 13 September 2020
Is elke woord in die Bybel letterlik waar, en hoe moet mens die Bybel in die regte konteks lees? Jean Oosthuizen praat met die Ou-Testamentici, prof....
Uit 'n ander hoek 6 September 2020
As godsdiens veronderstel is om na vrede te streef, waarom is daar dan so baie godsdiensgeweld in die wêreld? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die g...
Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020
Die digters Lina Spies en Daniel Hugo vertel waarom wil hulle nie bekendstaan as Christelike digters nie. Jean Oosthuizen wil by hulle weet wat die ve...
Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020
Wat is die nut van gebed in die moderne tyd? Waarvoor bid mens vandag, en is daar iets soos gebedsgenesing? Dit is van die vrae waaroor Jean Oosthuize...
Uit 'n ander hoek 16 Augustus 2020
Dit verg ʼn lang akademiese studie om ʼn predikant te word. Is hulle voorbereid op dit wat in die praktyk op hulle wag wanneer hulle klaar studeer het?...
Uit 'n ander hoek 9 Augustus 2020
Rassisme steek oral in die samelewing kop uit. Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe staan sake hieroor in die kerk. Sy gaste is Etienne Snyman van...
Uit 'n ander hoek 2 Augustus 2020
Hoe verskil die Jesus waarvan ons in die kerk leer, van Jesus wat 2 000 jaar gelede in Galilea se stofstrate rondgeloop het? Jean Oosthuizen praat met...
Uit 'n ander hoek 26 Julie 2020
Die meeste Christelike kerke bely hulle glo aan een algemene Christelike Kerk. Waarom is daar dan soveel verskillende Christelike denominasies, en hoe...
Uit 'n ander hoek 19 Julie 2020
Gelowiges hoor van kleins af dat die mens wik, maar God beskik. Is dit so? Jean Oosthuizen wil by filosoof Anton van Niekerk en teoloog Evard Huisamen...
Uit 'n ander hoek 12 Julie 2020
Kindermolesteerders en pedofiele is dikwels mense in die samelewing van wie mens dit die minste verwag. Jean Oosthuizen gesels met skrywer Christine B...
Uit 'n ander hoek 5 Julie 2020
Die Covid-19-pandemie maak ons opnuut bewus van ons weerloosheid, en laat mens onwillekeurig nadink oor die dood. Jean Oosthuizen gesels met praktiese...
Uit 'n ander hoek 30 Junie 2019
Waarom is so baie mense in die wêreld gelowig ondanks al die moord en doodslag wat in die naam van godsdiens gepleeg is? Is godsdiens ʼn kruk, ʼn kuur,...
Uit 'n ander hoek 23 Junie 2019
As daar een onderwerp is wat gelowiges oor die eeue fassineer is dit die duiwel of Satan. Sommige beskou die Duiwel as 'n mitiese figuur wat boosheid...
Uit 'n ander hoek 16 Junie 2019
Hoe moet ons die heilige boeke soos die Bybel en die Koran vandag lees en is alles wat daarin staan waar en onfeilbaar? Jean Oosthuizen gesels met pro...
Uit 'n ander hoek 9 Junie 2019
Morele kodes tussen gelowiges en ongelowiges is merkwaardig dieselfde. Jean Oosthuizen wil by die filosoof prof. Anton van Niekerk en die paleontoloog...
Uit 'n ander hoek 2 Junie 2019
Humanisme lok uiteenlopende reaksies by mense uit. Vir sommige mense is humanisme ʼn skeldwoord. Ander sien dit as ʼn lofwaardige passie vir menswaardig...
Uit 'n ander hoek 26 Mei 2019
Die woord spiritualiteit is deesdae 'n gonswoord binne en buite die kerk. Dit word gewoonlik geassosieer met een of ander geloof in ʼn bonatuurlike wes...
Uit 'n ander hoek 19 Mei 2019
Wat beteken ʼn sekulêre staat, en moet gelowiges bekommerd wees as die land se grondwet die hoogste gesag is, en nie die Bybel, Koran, Tora of enige an...
Uit 'n ander hoek 12 Mei 2019
Al hoe minder mense woon Sondae eredienste by, en hoofstroomkerke se lidmaatgetalle daal skerp. Wat is dit wat mense motiveer om steeds kerk toe te ga...
Uit 'n ander hoek 5 Mei 2019
Kan Moslems en Christene saam bid, en is hulle almal kinders van God? Jean Oosthuizen gesels met prof. Louis Jonker, Oud Testamentikus by die Universi...
Uit 'n ander hoek 28 April 2019
Hoe moet Suid-Afrikaners die uitdagings van godsdiens- en kultuurdiversiteit hanteer in ʼn land met soveel uiteenlopende geloofs- en kultuurverskille?...
Uit 'n ander hoek 21 April 2019
Wat beteken vergifnis, en kan mens iemand vergewe sonder dat geregtigheid geskied? Jean Oosthuizen gesels met Lukhanyo Calata, wie se pa deur die poli...
Uit 'n ander hoek 14 April 2019
Hoe lyk ʼn sterwende kerk? En kan ʼn nuwe reformasie of hervorming ʼn sterwende kerk van uitwissing red? Dit is van die vrae wat Jean Oosthuizen stel aan...
Uit 'n ander hoek 7 April 2019
Wat beteken gesonde selfliefde? 'n Mens kan slegs met gesonde selfliefde na ander uitreik teenoor narsisme of sieklike selfliefde. Jean Oosthuizen ges...
Uit 'n ander hoek 6 Januarie 2019
Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil by twee Ou Te...
Uit 'n ander hoek 30 Desember 2018
Ahimsa is een van die belangrikste beginsels in die Hindoegeloof en ander Oosterse lewensfilosofieë soos Boeddhisme. Dit is ʼn lewenswyse geskoei op ee...
Uit 'n ander hoek 23 Desember 2018
Hoe maak mens vrede met die verlede? Jean Oosthuizen gesels hieroor met dr. Hendrik Verwoerd se kleinseun, Wilhelm Verwoerd, en Charl-Johann Lingenvel...
Uit 'n ander hoek 16 Desember 2018
Jean Oosthuizen wil by teoloog dr. Nadia Marais en advokaat Jan Heunis weet wat billike diskriminasie is, of geloofsgemeenskappe ook billike diskrimin...
Uit 'n ander hoek 9 Desember 2018
Is daar iets soos geloofsgenesing, en wat sê die Bybel en die wetenskap daaroor? Jean Oosthuizen gesels met teoloog dr. Ben du Toit en narkotiseur dr....
Uit 'n ander hoek 2 Desember 2018
Wat is die rol en plig van joernaliste wanneer hulle oor godsdienssake berig? Jean Oosthuizen wil by die mediakenners proff. Lizette Rabe en George Cl...
Uit 'n ander hoek 25 November 2018
Feitlik alle godsdienste het in 'n patriargale kultuur ontstaan, waar die man die hoof van die huis is, en die vrou se meerdere is. Jean Oosthuizen wi...
Uit 'n ander hoek 18 November 2018
Gode is so oud soos die mensdom self, maar bestaan hulle regtig? En wat van die bonatuurlike? Jean Oosthuizen gesels hieroor met filosoof Willie Ester...
Uit 'n ander hoek 11 November 2018
Elke letter het sy ketter. Maar wat is ʼn ketter? Jean Oosthuizen gesels met Hansie Wolmarans, professor in Griekse en Latynse Studies, en die Nuwe-Tes...
Uit 'n ander hoek 4 November 2018
Hoe versoen mens die Christelike geloof met Afrika-godsdienste, en is dit versoenbaar? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die dekaan van die Universit...
Uit 'n ander hoek 28 Oktober 2018
Paleontoloog dr. Jurie van den Heever en teoloog Pieter Oberholzer verduidelik aan Jean Oosthuizen waarom seksuele oriëntasie nie 'n keuse is nie, en...
Uit 'n ander hoek 21 Oktober 2018
Hoe belangrik is geslag- en godsdiensdiversiteit in vandag se samelewing, en moet die samelewing openlik daaroor praat? Jean Oosthuizen gesels met dr....
Uit 'n ander hoek 14 Oktober 2018
Jean Oosthuizen gesels vanuit ʼn ander hoek oor sendingwerk. Sy gaste is die Ou Testamentikus, prof. Sakkie Spangenberg, en die teoloog, dr. Willa Boez...
Uit 'n ander hoek 7 Oktober 2018
Genadedood of bystanddood wanneer ʼn geneesheer ʼn terminaal siek pasiënt help om sy of haar lewe te beëindig, is ʼn hoogs omstrede onderwerp. Terwyl al...